Mr. Flattepoes Rest In Peace <3
Marius Hannes
Reitz, Free State, South Africa
Currently Offline
Rarest Achievement Showcase
Mustachio Mortez Jan 2 @ 7:07am 
rip brah <3
2026 we game for you
Apoc The Northern Viking Nov 26, 2016 @ 10:38am 
Hey tjomma, :steamfacepalm: ek sit vanaand by my verjaarsdag braai rn ek kyk die vuur aan vir ure se geen woorde en ek kyk na die sterre toe en begin net huil ek miss jou my bud... Miss daai braaie waar jy in jou kort broek staan saam zaine en ek kak jou nog uit is jy voken mal met n kort hemp ook toe ons net voken dota speel haha miss dit so baie lief jou buddy gaan een dag my nuwe kar se nommer plaat maak Gemmer want dis die naam wat jy en zaine my gegee het

Miss jou so baie bud
KoningZaine Nov 16, 2016 @ 8:53pm 
Tjomma, buddy, gister het ek roos blare op jou kus gegooi .... Ek weet jy sou my aankyk as ek jou met roos blare gooi .... buddy ekt al die oomblikke geniet saam jou .... al die naweke, al die kere wat ons jou Ma hulle so kwaad gehad het... Die kak wat ons aangejaag het soms ... saam was ons kwaad .... saam het ons gelag en gehuil .... Jy was altyd daar vir my ... waarlik was jy n vriend vir my .... elke oomblik saam jou sal gemis en onthou word .... en hou my plek daar bo warm, want eendag sal ek nog saam jou wolke rond stoot.... Ek hoop jy het gesien hoeveel mense jy geraak het vir kort tydjie wat jy op die aarde was tjom .... LIEF JOU BUDDY!!!!
Alastair_S1D Nov 13, 2016 @ 12:53am 
I heard the news and this seriously sucks. I can't describe the feeling. I am numb. You will be missed bro.
Apoc The Northern Viking Nov 12, 2016 @ 4:47pm 
Im seriously broken up about this... Zaine as well :steamsad:
BlezKo Nov 12, 2016 @ 4:21pm 
For those of you who don't know, Marius lost his life yesterday :(