STEAM GROUP
Afrikaans Gaming Community /AGC\
STEAM GROUP
Afrikaans Gaming Community /AGC\
0
IN-GAME
1
ONLINE
Founded
November 12, 2011
ABOUT Afrikaans Gaming Community

Welkom

Welkom almal by ons nuwe Steam Group. Ons het besluit om al die Afrikaans mense by mekaar te kry en groot groep te maak waar ons ons kan weet wie is Afrikaans en wie is Nie. So invite Almal wie Afrikaans is !

Ons gan ook MW3 Dedicated server kry waar jy NET Afrikaans mag praat en sodat almal 'n bietjie meer gemaklik kan speel met mense wat meer bekend klink

Afrikaans Gaming Community[www.afgc.co.nr]
POPULAR DISCUSSIONS
9 Comments
Snowman Mar 1, 2017 @ 1:25pm 
Lyk my nie hierdie groep bestaan meer nie......?

Indien wel, speel een van julle dalk Miscreated? Ons het mos nou ons eie SA servers gekry......